Gids-hulp
Soek slegs in Stede en DorpeDeursoek die Web  

Stede en Dorpe
  Streke > Afrika > Suid-Afrika > Reis en toerisme > Stede en Dorpe   Keer na Gids se tuisblad terug  

Webblaaie
Lys in Google se PageRank-volgorde               Lys in alfabetiese volgorde
CenturioNet http://www.centurionet.co.za/centurionet/
CenturioNet is 'n webwerf vir en oor die stad Centurion (deel van Tshwane) in Gauteng, Suid-Afrika.
Ermelo.co.za-portaal http://www.ermelo.co.za/
Eiendomme, voertuie en akkommodasie. Bevat dagboek. Tweetalig.
http://www.secunda.co.za http://www.secunda.co.za
Portaal vir besighede en klubs van hierdie Mpumalangase dorp, aangebied deur Secunda-ISP.
Jacobsbaai http://www.jacobsbaai.net/
Die sogenaamde juweel van die Wes-kus. Foto's, erwe, en argitektuur.
Krooninfo http://www.krooninfo.co.za/
Gratis gids oor Kroonstad en omliggende gebiede. Hieronder tel kultuur, besighede, sport en nuuswaardighede. Hoofsaaklik in Engels.
Lambertsbaai http://lambertsbaai.info/index.html
Alle toerisme-inligting, met 'n padkaart, foto's en omliggende area
Philippolis http://www.philippolis.org.za/
[Flash nodig] Phillipolis in die Suid-Vrystaat, Suid-Afrika. Inligting oor die Van der Post-sentrum, die kunstenaarsoord, foto's, die laerskool en die dorpie.
Pretoria http://www.pta.co.za
Tweetalige portaal vir dié stad. Stadsraadsake, tuine, besigheidsindekse, toerisme en gastehuise, sport en vermaak.
Sasolburg http://www.sasolburg.web.za/
Toerisme en akkommodasie, handel en nywerhede, vermaak en ontspanning, kultuur, onderwys en opleiding, godsdiens en padkaarte.
Upington http://upington.co.za/
Algemene portaal vir dié Noord-Kaapse dorp. Reisburo, besigheidsgids, boubedryf en landbou.
Wolmaransstad http://wolstad.tripod.com/afrikaans
Die dorp, sy mense in instellings. Maatskappy-inligting, dagboek, nuus en dienste.

Help bou aan die grootste gids op die web deur mense geredigeer.
Dien 'n webwerf in - Open Directory Project - Word 'n redakteur

Deur Google gewysig - ©2009 Google
Gids-hulp - Aangaande - Google in English